Wat ons vir jou doen

Bied insig in die dryfvere van mense

Verbeter mense en organisasies

Ons het op grond van ’n wetenskaplike model ’n metode ontwikkel vir organisasies wat insig wil verkry in die dryfvere van hulle personeel. As jy dit weet, kan jy mense stimuleer om nog beter dit waarin hulle goed is, en waar hulle hul energie vandaan kry, te gaan doen. Hulle prestasies sal gevolglik vanself verbeter.

Ons model berus op drie pilare

Lae drempel en wyd toepaslik

Kwaliteit gewaarborg

Persoonlike kontak

Wil jy meer weet?

Skakel ons of stuur aan ons ’n e-pos.

PO Box 68
Omaruru
Namibië
T +264 64570505
E office@profiledynamics.nl

Lees weer

1. Lae drempel en wyd toepaslik
Ons self-ontwikkelde instrumente is eenvoudig en herkenbaar. Almal verstaan dit. Hierdeur kan baie tyd en aandag word bestee aan verbetering omdat geen tyd verlore gaan as gevolg van verduidelikings en onduidelike situasies nie.

2. Kwaliteit gewaarborg

Ons beskik oor ’n breë netwerk van gesertifiseerde konsultante wat almal deur ons opgelei is. Hiermee waarborg ons die kwaliteite van die instrumente wat gebruik word.

Ons is self altyd besig met wetenskaplike ondersoeke  ondersoeke na die waarde van dryfvere in organisasies én ons gebruik die nuutste insigte uit die sielkunde.

Omdat ons ons instrumente self ontwikkel, kan ons alles self vertaal na gelang van die werklike behoeftes van klante in ons veld van werk.

3. Persoonlike kontak

Ons is op ’n hele aantal dinge trots. As ons aan ons klante vra, is dit ons diens en die ondersteuning van ons rugsteunkantoor wat hulle die meeste opval. Ons behaal ’n gemiddelde syfer van 8,7 vir ons diens. As jy aan ons ’n e-pos stuur, ontvang jy nog dieselfde dag ’n antwoord. Persoonlik en ’n spesifieke antwoord vir jou.