Wat ons vir jou doen
- Home
- /
- Wat ons vir jou doen
Verbeter mense en organisasies
Ons het op grond van ’n wetenskaplike model ’n metode ontwikkel vir organisasies wat insig wil verkry in die dryfvere van hulle personeel. As jy dit weet, kan jy mense stimuleer om nog beter dit waarin hulle goed is, en waar hulle hul energie vandaan kry, te gaan doen. Hulle prestasies sal gevolglik vanself verbeter.
Ons model berus op drie pilare
✓ Lae drempel en wyd toepaslik
✓ Kwaliteit gewaarborg
✓ Persoonlike kontak
Wil jy meer weet?
Skakel ons of stuur aan ons ’n e-pos.
PO Box 68
Omaruru
Namibië
T +264 64570505
E office@profiledynamics.nl
1. Lae drempel en wyd toepaslik
Ons self-ontwikkelde instrumente is eenvoudig en herkenbaar. Almal verstaan dit. Hierdeur kan baie tyd en aandag word bestee aan verbetering omdat geen tyd verlore gaan as gevolg van verduidelikings en onduidelike situasies nie.
3. Persoonlike kontak
Ons is op ’n hele aantal dinge trots. As ons aan ons klante vra, is dit ons diens en die ondersteuning van ons rugsteunkantoor wat hulle die meeste opval. Ons behaal ’n gemiddelde syfer van 8,7 vir ons diens. As jy aan ons ’n e-pos stuur, ontvang jy nog dieselfde dag ’n antwoord. Persoonlik en ’n spesifieke antwoord vir jou.